Fondsinsamelingete vir Operation Smile
Op Saterdag 18 September 2010 vind 'n fondsinsamelingsete vir Operation Smile net suid van Johannesburg plaas.
My fondsinsameling vir Operation Smile eindig met dié ete.
Kom help my asb. sodat ons die doelwit van R 90 000.00 kan bereik!
Vir meer inligting oor die ete, kontak Riana de Villiers. Haar kontakbesonderhede:
Epos
Selfoon: 083 708 7316
Dit gaan wonderlik wees om baie motorfietsgeesdriftiges die aand daar te sien en te ontmoet!