Ek en 'n vriend van Naboomspruit, Keat Cargnelutti, sou hierdie toer saam aanpak. Toe ons fietse nie op tyd gevlieg het nie, het Keat weens afsprake in Italië besluit om nie meer saam te ry nie. Ek gaan nou die toer alleen aanpak.

Lodie de Jager

2008halfpad.jpg (219486 bytes) (Kliek op die foto)

Die foto is in 2008 by die piramides van Giza geneem, wat omtrent die halfpadmerk van my 2008 toer was.