Botswana Junie / June 2007
Ek het hierdie bostoer aangepak as voorbereiding vir my groot ry volgende jaar. My twee ou bosvriende, Jacques en Estelle Roos, het saamgery en foto's geneem. Op die laaste dag van ons toer is Estelle se boetie skielik oorlede. Ons gedagtes en gebede is met haar en haar familie.
I undertook this trip as part of my preparation for the big tour next year. My two dear bush friends, Jacques and Estelle Roos, accompanied me. On the last day of our tour Estelle's Brother suddenly passed away. Our thoughts and prayers are with her and her family during these hard days.
Jacques + Estelle Roos (Foto / Photo Lodie de Jager)
Ons verlaat die teerpad. Dis tyd om die banddruk te
verminder.
We leave the tar road. It is time to decrease the tyre pressure. (Foto / Photo
Estelle Roos)
Die nag na die waarskuwing oor die leeus. Ons slaap
al drie in die daktent. Raai wie moet by die voete slaap.
We were warned about the lions and decided that all three would sleep that night
in the rooftop tent. Guess who had to sleep at the feet. (Foto / Photo Estelle
Roos)
Ons stop by die Zimbabwe/Botswanagrens.
We take a break at the Zimbabwe/Botswana border. (Foto / Photo Estelle Roos)
In die gras verdwyn die paadjie noord. Dit is die
denkbeeldige grens met Zimbabwe.
The track north disappears in the grass. We followed the imaginary border line
between Botswana and Zimbabwe. (Foto / Photo Estelle Roos)
Wie het die bakkie laat vassit?
Who was the driver that got the Toyota stuck? (Foto / Photo Lodie de Jager)
Die olifante vlug in die bos in. Die mag van 'n
Kawasaki ... :-)
The elephants flee for the cover of the bush. The power of a Kawasaki ... :-) (Foto
/ Photo Estelle Roos)
Ek verdwyn in die dik goue gras.
I disappear with my bike in the golden grass. (Foto / Photo Jacques Roos)
Verbrand deur die son, uitgedroog deur die hitte.
Sun burnt and dried out. (Foto / Photo Estelle Roos)
Die Toyota van die bos.
The Toyota of the bush. (Foto / Photo Lodie de Jager)
Die goue grasvlakte van Kazumapan strek van horison
tot horison.
The golden grass plains of the Kazuma pan stretch over the horizon. (Foto /
Photo Lodie de Jager)
Ons is by die Choberivier, die einde van die bosrit.
We are at the Chobe river, the end of the bush trip. (Foto / Photo Estelle Roos)
'n Byvretertjie by sy nes in die wal van die Chobe.
A bee-eater at its nest at the Chobe river bank. (Foto / Photo Estelle Roos)
Geen motorfiets pas daar in nie, miskien net die
ryer.
No motorcycle would fit in there, perhaps only the rider. (Foto / Photo Jacques
Roos)