Noord van Naboom
Koste: R 180.00 - Ingesluit is die boek met posgeld (geregistreerde pos). Indien jy die boek per oornagpos wil ontvang (poskantoor tot poskantoor), voeg 'n ekstra R 30.00 by.
Doen asb. 'n oorbetaling na die volgende rekening en faks die depositostrokie aan 086 551 4374.
L T de Jager Eerste Nasionale Bank Rekening 54 60 00 49 57 0 (Tjekrekening) Takkode 26 03 48 Verwysing: Jou naam en van
Indien jy nie in Suid-Afrika woon nie, vul slegs jou naam en e-posadres in. Ek sal vir jou 'n kwotasie stuur.
Naam en van
Posadres
Stad / Woonbuurt
Poskode
E-pos
Herhaal e-pos
Selfoonnommer
Watter pos-opsie? Kies Geregistreerde pos - R 180 totaal Oornagpos - R 210 totaal
Enige versoek?