2008 - Afrika en Europa
(Invoegsel Sept. 2009: Die realiteit het toe anders gelyk. Baie meer lande het toe tydens my toer bygekom)
Kaarte van my roete:
My roete deur Afrika soos gesien op Google
Kaapstad - Namibië - Botswana - Naboomspruit (27 November '07 - 07 Desember '07)
Inligting oor die lande waardeur ek gaan ry:
Ek het 'n lys van skakels van alle lande waardeur ek gaan ry, saamgestel. Dit het vir my ure se leesplesier verskaf om meer oor die lande te lees. Julle sal sien dat Libië ontbreek. Weens visumprobleme weet ek nie of ek deur Libië gaan ry nie. Sodra ek weet of dit moontlik gaan wees, sal ek die inligting byvoeg.
Kliek op die land se naam om na 'n massa inligting weggevoer te word!
Suid-Afrika
Botswana
Namibië
Zimbabwe
Zambië
Malawi
Tanzanië
Kenia
Ethiopië
Soedan
Egipte
Tunisië
Italië
Switserland
Duitsland