Avontuur

 

Voorbereiding is die helfte van die plesier van enige onderneming. Die gebrek daaraan die rede vir die meeste verskonings om die braaivleisvuur.

Ek moes baie ry-oefening in sand, modder, klip en bos kry met die toerusting wat ek hierdie jaar wil saamneem. Dit was 'n goeie verskoning en ook motivering om talle lang ritte te doen.

So het my 2007 oefenprogram gelyk:

1. Talle Sondagritte in die Waterberge

2. Oos-Vrystaat April 2007

3. Zimbabwe April 2007

4. Botswana Junie 2007

5. Laeveld Oktober 2007

6. Kaapstad - Namibië - Botswana November / Desember 2007


Terug